AMPPOL IT: Linux-CD's
Hoe om die skywe te kry / Pryslys /
CD's
Hoe om skywe te kry / Pryslys
- As jy graag in Johannesburg wil kom afhaal, skakel ons gerus by 083-795-4029 of 011-888-5856 om jou bestelling te plaas.
- Daar is 'n kaart by die Kontakinligting-skakel bo-aan die tuisblad.
- As jy wil he die skywe moet enige plek in Suid-Afrika by jou afgelewer word, stuur gerus 'n e-pos met jou posadres en telefoonnommer aan info@pawinski.co.za of skakel ons by 083-795-4029 of 011-888-5856 om jou bestelling te plaas.
- Ons sal jou antwoord met ons bankbesonderhede sodat jy die geld na ons rekening kan oorbetaal per kontantdeposito of internetoorplasing.
- Volgens ons is dit die veiligste en eenvoudigste betaalmetode.
Pryse
- Die pryslys is op die engelse bladsy.
- Aflewering per koerierdiens kos R130.00 ekstra.
- Aflewering per pos koerierdiens kos R70.00 ekstra.
- Aflewering per standaardpos kos vanaf R30.00 ekstra.
Copyright © 1998-2010 AMPPOL IT Linux CD's & DVD's. All rights reserved.
AMPPOL IT
Marek,
info@pawinski.co.za